Guess
Huge Freak
- Lid sinds
- 19 mei 2009
- Berichten
- 7.381
- Waardering
- 1.009
- Lengte
- 1m83
- Massa
- 77kg
- Vetpercentage
- 8%
Volg de onderstaande video samen om te zien hoe u onze site kunt installeren als een web-app op uw startscherm.
Notitie: Deze functie is mogelijk niet beschikbaar in sommige browsers.
Veel (koud) water is slecht! Een nipje om je lippen nat te houden ok.
De bloedpomp zit in je spieren tijdens het trainen en gaat er nu snel veel koud water in je maag, koelt de maag te snel af, en kan er nooit zo snel voldoende bloed gaan stromen rond de maag om de maag op te warmen.
Trainen zonder water, aan een ballon water in de maag heb niets.

Loop ongeveer 1 maal per training naar het toilet om of wel te poepen of wel te plassen, daarbij drink ik dan meestal ook wat uit de kraan. Een flesje meenemen is niks voor mij, vergeet dit altijd.

niets, als het heel erg is neem ik een paar slokken kraanwater maar meestal niets.
Alle bekende lewensvorme is afhanklik van water. Water is 'n noodsaaklike deel van enige metaboliese proses in die liggaam. Noemenswaardige hoeveelhede water word verbruik tydens die vertering van voedsel. (Neem kennis dat daar sekere bakterieë en plantsade bestaan wat 'n kriptobiotiese toestand kan ingaan vir 'n onbepaalde tydperk wanneer dit ontwater word en weer lewendig word wanneer dit aan 'n nat omgewing blootgestel word).
Ongeveer 72% van die vetvrye massa van die menslike liggaam bestaan uit water. Om behoorlik te kan funksioneer vereis die liggaam tussen een en sewe liter water per dag om dehidrasie te voorkom. Die presiese hoeveelheid hang af van die vlakke van aktiwiteit, temperatuur, humiditeit en ander faktore. Dit is nie duidelik hoeveel water gesonde mense behoort in te neem nie. Dit is egter vir diegene wat nie nierprobleme het nie baie moeilik om te veel water in te neem. Dit is veral gevaarlik om te min te drink wanneer 'n mens in warm, vogtige weer oefen. Dit is egter moontlik vir 'n mens om te veel water in te neem en kan lei tot watervergiftiging, wat dikwels noodlottig kan wees. Die feit dat 'n mens agt glase water per dag moet inneem kan nie na enige wetenskaplike navorsing terugverwys word nie. Toonaangewende dieetkundiges en voedselkundiges beveel hierdie egter as die aanbevole daaglikse inname (ADI) aan. Die nuutste dieetkundige verslae oor aanbevole inname deur die Nasionale Navorsinginstituut van Amerika beveel 2.7 liter water (insluitende water in voedselbronne) vir vrouens en 3.7 liter vir mans aan. Water word deur die liggaam afgeskei deur die urine en ontlasting, deur sweet en deur die uitaseming van waterdamp.
Mense vereis water wat nie te veel soute en ander onsuiwerhede bevat nie. Algemene onsuiwerhede sluit chemikalieë en/of skadelike bakterieë, soos kripto sporidium in. Sommige opgeloste stowwe is aanvaarbaar en kan selfs wenslik wees om die smaak te bevorder en om die nodige elektroliete te verskaf.
